Eduan Braunvieh & Miniatuurperde

Eduan Braunvieh stoet is in 1936 begin deur wyle Gawie Naude. In 1946 sluit sy seun Willem hom aan by die boerdery en neem die stoet verder. Gedurende 1986 maak die eerste miniatuurperde hulle verskyning op Buttermead. Sikspens & Tiekie is Willem se troetel perde, speelmaats en vriende. Hulle spandeer baie ure in mekaar se geselskap en twee jaar later word Penny & Oortjies bygevoeg en so begin die telery. Die eerse vul, Kroon word in 1991 gebore, die eerste van Penny se 19 vullens. Sy is nog steeds op die plaas en dien nou as ryperd vir Willem se dogters.

Eduan Braunvieh Stud
Eduan Miniature Horses




GAWIE NAUDE
082 897 9555
gawien@telkomsa.net
WILLEM NAUDE
082 775 7067
willem.naude@vodamail.co.za



PO Box 105
Buttermead
Barkly-East
9786




© Eduan. Alle Regte Voorbehou.